goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

Ek, Alleen

Ek alleen is verantwoordelik vir my eie geluk. Mens raak ‘gemaklik’ as jy getroud is of aan iemand ‘behoort’. Dis vanselfsprekend, jy’s deel van ‘iets’. Vir die eerste keer in … Lees voort

November 29, 2012 · 6 Kommentaar

Skottelgoedwas Reël Nommer Een

1. Glase eerste….maar eers as die mense huis toe is!! Laastens, die gasvryheid issues gaan oor:  verwagting. Ek nooi jou uit:  maar ek verwag dat jy sal opwas omdat ek al … Lees voort

Oktober 5, 2012 · 7 Kommentaar

Koning van die diereryk…hop…hop saam

Koning van die Diereryk…hop…hop saam My man hou van diertjies…die ‘troetel’ soort Hy leer hul toertjies by die huis…waar dit hóórt! Só verskeur was my hart by die sirkus…laas nag, … Lees voort

September 5, 2012 · 2 Kommentaar

Nelspruit is beterder as Jo’burg

Wie’t jou die ekspert gemaak Loli?  Nelspruit is mooier 😆 Jy kan elke dag ‘n arend sien (regtig..en nie in ‘n hok nie) Die winter is warm (vandag 22 Aug. … Lees voort

Augustus 22, 2012 · 4 Kommentaar

Tandarts in Stilletos

Dit was nie my skuld nie…daar was geen waarskuwing…een wine-gum later, en my wit tand is uit! Nou na die eerste afspraak en sewe weke se wag, is dit weer … Lees voort

Mei 29, 2012 · 1 Kommentaar

Kry die nuus nou!

Join 57 other followers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Augustus 2017
M D W T V S S
« Nov    
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

Jay Squires' SEPTUAGENARIAN JOURNEY

DUDE'S USED ALL HIS SECOND WIND . . . . JOURNEY WITH HIM IN THE LAUNCH OF HIS THIRD.

barre body

"Barre Body is a total body workout that lifts your seat, tones your thighs and burns fat in record-breaking time"

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

Little Grey Box

A fun & relatable travel blog

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

lekkerjeuk

is iemand wat die menslike toestand bekyk en nogals 'n opinie daaroor het

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

dirkiedupl

" 'n Glimlag is die son wat die winter van die mens se gesig verdryf." Victor Hugo.

Ed Dale

Digital Marketing Strategies & Systems

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Die Nederlandse siening

'n Nederlandse blik op Suid-Afrika

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper