goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

‘n TWEEDE McDonalds…sho! Nelspruit is nou ‘oppi map’!

Baie dorpe het glad nie één…nou het onssin TWEE!! Wie kan raai wat dit is?? Nelspruit is nou oppi map, hoor?! Kyk vir weke debateer ons gesin or die nuwe … Lees voort

November 6, 2013 · 4 Kommentaar

My broer is dood vir my..en ek blameer godsdiens

Dis die vreemdste gevoel om ‘n oproep te kry van ‘n stem wat jy baie goed ken, maar nie meer ken nie. (My broer lewe nog, ons almal trek nou … Lees voort

Junie 3, 2013 · 16 Kommentaar

“I stopped writing because God told me He was an atheist” M.Freeman

Hoe’s dit vir ‘n deurmekaar gelowige…of NIE? 11 April 2013    Die goeienuusloli hang haar pen op….of NIE? Ek ervaar van die ergste ontrekkingssimptome ooit. Laat ek verduidelik. Ek aanvaar … Lees voort

April 11, 2013 · 13 Kommentaar

Is Jesus dalk Swart?

!!! (lekker vir al julle religious ouens) Ek weet toevallig dat Hy ‘n Jood is, en dat dit Hom beslis nie blond 😯  soos in al die prentjies maak nie, … Lees voort

Februarie 7, 2013 · 9 Kommentaar

“Uh, mamma, ruik net gou hier”

Ma van drie seuns…. en ons baklei alweer oor jogurt. Julle ken dit dalk: Wie’t gekry? En, jou hoeveelste een is dit? “Boetie eet altyd myne!” “Dis nie fair nie, … Lees voort

Januarie 30, 2013 · 6 Kommentaar

T.I.A…’This is Africa’

T.I.A staan vir:  ‘This is Africa’  …en is dit nie? “The soil is red, because of all the blood shed ….” Blood Diamonds  Nie lighartige of ontspannede…. maar tog, boeiende … Lees voort

November 26, 2012 · 7 Kommentaar

Goeie Nuus…Jesus is lief vir Lady Gaga

Ek weet, ek weet. Hoe kan ek dit sê? MAKLIK!!!  Sy is ‘n mens nes ek en jy 😯 “Nee liewe Loli, nou haal jy die goeie nuus boodskap heeltemal … Lees voort

November 14, 2012 · 7 Kommentaar

‘n 35c geveg…

My wasgoed was agter…dit het baie gereën…ek vat my klere in. Later voel ek ekstra bederf om netjies, gepakte sakke met simetriese wasgoed in op te laai…soos ‘n madam. Ek … Lees voort

Oktober 24, 2012 · 6 Kommentaar

Stywe ‘tollies’ …en sulke goed…

…Dis met sulke tye dat ek my man die meeste mis… As Kleinboet hoeka… dáároor kla…. en vrae vra… (Ja..die tollie soort. Ag, ek bedoel ‘penis’ vrae, okei?) Nou wat … Lees voort

Oktober 15, 2012 · 11 Kommentaar

Skottelgoedwas Reël Nommer Een

1. Glase eerste….maar eers as die mense huis toe is!! Laastens, die gasvryheid issues gaan oor:  verwagting. Ek nooi jou uit:  maar ek verwag dat jy sal opwas omdat ek al … Lees voort

Oktober 5, 2012 · 7 Kommentaar

Gasvrou Sewe

Eendag op ‘n reëndag sou ek Gasvrou Sewe wou wees. Ek sou hordes mense oornooi, sonder dat hul enigsins iets hoef saam te bring. Self heerlike kos voorberei en aandra. … Lees voort

Oktober 3, 2012 · 3 Kommentaar

Die Opwasbak

Skottelgoedwas….hoekom is dit alweer my beurt? “Ek is nie lus nie, ek doen dit altyd!” “ Ek is nie die bediende nie!” “Ek sal, maar wanneer dit my pas.” “Sis, … Lees voort

September 27, 2012 · 11 Kommentaar

Geestelike Hoogmoed: Is daar so iets?

JA, ek erken ek is ‘n Charismaat…maar ek wil nie meer een wees nie 😳   Geestelike Hoogmoed: My  eie gedig Toé, ‘n stoere N.G. girl, is my nuwe stapmaat … Lees voort

September 25, 2012 · 6 Kommentaar

Koning van die diereryk…hop…hop saam

Koning van die Diereryk…hop…hop saam My man hou van diertjies…die ‘troetel’ soort Hy leer hul toertjies by die huis…waar dit hóórt! Só verskeur was my hart by die sirkus…laas nag, … Lees voort

September 5, 2012 · 2 Kommentaar

Loli praat: Kraam!…natuurlik!

Womens Month is verby…. maar dis steeds tyd vir die Suid-Afrikaanse vrou om op te staan vir haar regte! Die emansipasie van die vrou? Nee!  Die liberalisme van VROU wees …en HAAR kraam regte!!! … Lees voort

September 4, 2012 · 9 Kommentaar

Olimpiese Spele….Vrou in kopdoek hardloop saam

My seuns het gelag, en ek was verstom…kon net my kop skud in ongeloof… vir die Palestynse vrou in haar kopdoek ?! Haar bene is bedek, mens sien nie haar … Lees voort

Augustus 8, 2012 · 8 Kommentaar

Swart Skoenlappers…Ingrid Jonker

Ek het laasnag ‘Black Butterflies‘ gekyk (nee, nie ‘n NatGeo special nie! 🙄 ) Dit gaan oor Ingrid Jonker se lewe. (Onthou nou, ek het effe uitgemis as kind, en … Lees voort

Junie 21, 2012 · 6 Kommentaar

“Mixed breed”… Loli Lol

Polities inkorrek, maar daar het jy dit: Ek is ‘n mixed breed. ‘n Behoorlike mengelmoes van menswees!! Mix Een: Van my tienerjare al glo ek, ek is geroep om te … Lees voort

Junie 19, 2012 · 7 Kommentaar

Zuma se “Spear”…ek het nie geweet ek gee om nie…

…totdat ek ‘n radio uittreksel  van die verdedigende argument gehoor het… ‘It’s freedom of expression’ Dadelik begin my ore spits…en ja…my hart roer vir die keiser. (Mense, ek was  aanvanklik eers … Lees voort

Junie 6, 2012 · 3 Kommentaar

Die Voorvaders van tegnologie

Kie Kie Kie…. Lees dit weer…. My gunsteling ‘quote’ of all times!!! 😆 😆 😆 Dis Maandag, ja, en ek kom nou net van die tandarts, maar die moeitewerd om … Lees voort

Mei 28, 2012 · 3 Kommentaar

Kry die nuus nou!

Join 62 other subscribers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

Mei 2024
M D W T V S S
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper

Boer in Ballingskap

die gedagtes en ervaringe van 'n boer in ballingskap

borsvoedjoubaba

Maak dit vir jou en jou baba maklik

Kouevuur

wat brand in my kop

Herriemerrie

Ietsie van alles