goeienuusloli

Ek deel myne…kom deel joune!

‘n TWEEDE McDonalds…sho! Nelspruit is nou ‘oppi map’!

Baie dorpe het glad nie één…nou het onssin TWEE!! Wie kan raai wat dit is?? Nelspruit is nou oppi map, hoor?! Kyk vir weke debateer ons gesin or die nuwe … Lees voort

Gewilde · 4 Kommentaar

‘n Kar is ‘n kar…(sho sho!!)

    Net vir die manne 😉   …..ek sê bog met dit! My liefde vir ou karre het seker in Amerika begin, waar ek as kind gewoon het.   (Daar … Lees voort

Gewilde · 3 Kommentaar

Innibos verby…dis nou ‘n storie

Innibos verby…dis nou my storie Ja, ek is baie lief vir my taal… …maar dié jaar kon die Afrikaanse Innibos fees my nie haal (Been there, done that… “Is dit … Lees voort

Gewilde · 2 Kommentaar

Laeveld Uitstappies…R30…of minder…nog beter…verniet!

Ek het 3 kinders, en kan maklik R750.00 betaal vir ‘n gesinsuitstappie, wat te sê nog van oorslaap… Wie stem saam?  Nie hier nie!! Hier gaan ek vir jou ‘n paar … Lees voort

Gewilde · 2 Kommentaar

My broer is dood vir my..en ek blameer godsdiens

Dis die vreemdste gevoel om ‘n oproep te kry van ‘n stem wat jy baie goed ken, maar nie meer ken nie. (My broer lewe nog, ons almal trek nou … Lees voort

Junie 3, 2013 · 16 Kommentaar

Huisvrou word huisagent

Nog altyd vrou, mamma, eggenoot, vennoot, aktivis, mense liefhebber… soms goeienuus prediker…en wat nog? DIS NOU EK…   O ja, ek werk by die huis….NIE MEER NIE…. HUISVROU word HUISAGENT … Lees voort

April 29, 2013 · 2 Kommentaar

“I stopped writing because God told me He was an atheist” M.Freeman

Hoe’s dit vir ‘n deurmekaar gelowige…of NIE? 11 April 2013    Die goeienuusloli hang haar pen op….of NIE? Ek ervaar van die ergste ontrekkingssimptome ooit. Laat ek verduidelik. Ek aanvaar … Lees voort

April 11, 2013 · 13 Kommentaar

Ja, kyk weer, dis ‘n spinnekop

Spinnekop gevind by Mankele, Sudwala op bergfiets wandelpad, deur die uwe…goeienuusloli!!!! Ek het my bes probeer om hom af te neem op sy web, want hoe anders sou enige iemand … Lees voort

Maart 25, 2013 · 2 Kommentaar

Ek is nou ‘n regte skrywer…ag, okay, almal moet êrens begin

Goeie Nuus: Loli se eerste artikel gepubliseerd in Laeveldse tydskrif : Mom’s Notes (kliek links en lees meer) Ja, en toe? Wat sê jy daarvan? Van my kant af, dis heerlik … Lees voort

Maart 14, 2013 · 4 Kommentaar

Nelspruit Nou : Gesonde Seks Timothy Kieswetter

Nelspruit Nou: Gesonde Seks : Timothy Kieswetter Ons eie mede skrywer, blogger, filosoof, profeet, seksuoloog, kenner…PASSION-ista  (is ons nie almal nie?) Timothy Kieswetter kuier volgende week in Nelspruit!! Die boek … Lees voort

Maart 13, 2013 · Lewer kommentaar

Hysterectomy : Paper doll with punch hole above pubis

I told you I was a mixed breed.  Proudly Afrikaans, partly English…NIE jou tipiese Afrikaanse girl nie … In my previous post I spoke about female hysteria. Please click here … Lees voort

Maart 5, 2013 · 7 Kommentaar

Female Hysteria?! Vibrators en wat nog… Ja, dis histeries snaaks!

Female ‘hysteria’ (I don’t own a vibrator….but perhaps I should 😆 ) Recently I watched one of the most entertaining movies dubbed: Hysteria.    19th Century Comedy And yes…it’s about … Lees voort

Februarie 28, 2013 · 8 Kommentaar

Ughm…eeeek! Is al wat ek kón sê!!

Kyk nê, jul weet ek is bietjie stil. (Dis omdat ek my boeglam geskrik het vir dié ding. ) Sommer ‘n alledaagse gogga van die Laeveld, maar nou ja, niks is … Lees voort

Februarie 25, 2013 · 15 Kommentaar

Lowveld Loli’s find :Bostik Neon Twisters

Neon Bostik Twisters    The Next Best Thing to….homemade fudge!!!! Say bye-bye to messy highlighters which run dry!! These babies, work like crayons….that’s why!!!! Ideal for MOM…and the kids can … Lees voort

Februarie 14, 2013 · Lewer kommentaar

Is Jesus dalk Swart?

!!! (lekker vir al julle religious ouens) Ek weet toevallig dat Hy ‘n Jood is, en dat dit Hom beslis nie blond 😯  soos in al die prentjies maak nie, … Lees voort

Februarie 7, 2013 · 9 Kommentaar

“Uh, mamma, ruik net gou hier”

Ma van drie seuns…. en ons baklei alweer oor jogurt. Julle ken dit dalk: Wie’t gekry? En, jou hoeveelste een is dit? “Boetie eet altyd myne!” “Dis nie fair nie, … Lees voort

Januarie 30, 2013 · 6 Kommentaar

Dinkem Genuine Wasgoeddraad

Ek het my eerste een! (Loli? Waar hang jy jou wasgoed die laaste twee dekades?) Die wasgoeddraad (kyk net die uitsig….en die diefwering 🙄   ) Ek bedoel maar net, … Lees voort

Januarie 24, 2013 · 5 Kommentaar

Zoeloe Goggo op my stoep

Ja, so in 2013 hou ek nog steeds baie van insekte….die interessante soort 😆  

Januarie 17, 2013 · 9 Kommentaar

Abba my Pappa

…Abba my Ek sien ‘n vriend loop op straat Met sy kleine dogter in sy arms Dié gesig is rooi…die t-hemp papsop nat. Hy glimlag en groet. Wie weet? dalk … Lees voort

Januarie 14, 2013 · Lewer kommentaar

Nelspruit Bloggers Unite!

Nelspruit Bloggers Unite I started blogging in Feb.2012……I hate to admit it, but I was clueless! (as far as  having to order: “Blogging for Dummies” via the internet…..AND STILL BATTLING!!!!) … Lees voort

Januarie 2, 2013 · 1 Kommentaar

Groter as groot… ‘goggo’

Groter as groot…goggo Om die draai by Crossings Super Spar…. Wat sou ek gewaar???? (KYK mooi, al is dit ‘n selfoonfoto…dié goggo is so lank soos ‘n die breedte van … Lees voort

Desember 16, 2012 · 8 Kommentaar

Kry die nuus nou!

Join 61 other subscribers

Ek het in Feb.2012 begin blog…kliek op die kalender en lees meer hier!

April 2024
M D W T V S S
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930  

Ou nuus…maar steeds kraakvars!

Kategorieë

Die Blye Boodskap…steeds die beste nuus!

Vir al die ‘quote’ liefhebbers…..

Goeie nuus! Niemand weet wanneer die wêreld tot ‘n einde gaan kom nie!

Vir eksklusiewe houtwerk inni Laeveld…kliek op die foto

Hulle jolyt saam!

Die Skryfbesigheid

Ons toor nog steeds met woorde...

Die Engelse Vrou

dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal

myseuns

My Dagboek vir Liam, Heath & Finn

agent 0013 nelspruit

The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent

Slakkelak

Lees saam...

What's On South Africa

Events, Travel and Information

Boekemakranka

Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke

Blogs Of The Day

Just another WordPress.com weblog

jongds

Gedagtes van 'n jong dominee.

J. J Brits

Word Portrait Writer

allergic2grass

Sommer net my griffel-plek

Jan se twak

Sommer net staaltjies en alledaagse twak

rooi rose luister na jou

oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res

Wake Up My Faith

My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...

Timothy Kieswetter's Blog oor Gesonde Seksualiteit

Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.

Tracy Todd – Brave Lotus Flower

Living life, paralysed from the neck down, out loud.

Demoerin

Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel

nou hoe dan nou

7 uit 9 mense dink seker ook so

Binne die Glashuis

Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks

Lomi

Leer, Speel, Skep

SKRYWERS SKRYF

Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers

Die Lewegewer

The Life-Giver

toortsie.com

Skyn, liggie, skyn!

Afrikaans in Leipzig

Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr

freddieburger

Skryf sonder bybedoelings

All who wander...

Thoughts of mine that fall onto paper

Boer in Ballingskap

die gedagtes en ervaringe van 'n boer in ballingskap

borsvoedjoubaba

Maak dit vir jou en jou baba maklik

Kouevuur

wat brand in my kop

Herriemerrie

Ietsie van alles