Ja, okay, ek is ‘n Low-GI girl.
(Nie altyd streng gesproke nie…ek eet beslis alles, en boonop… lekkers)
Al jul ander Low-Gi mensies weet, boontjies en lensies is lekker in die winter, (miskien selfs in Kanada… in die somer :)), maar nie sommer in Nelspruit nie!!
Om jou lensies en boontjies nou in die hitte ook te benut, maak so….
1. Ou mayonnaise bottle
Half koppie lensies/ swart-oog ertjies
2 koppies water
Vatlap, met rekkie
Laat staan oornag
2. Spoel en dreineer vir volg. 3 dae, 2 keer per dag, en laat staan onder vadoek, sonder water.
En siedaar!
Gee jou tien sente…
Watter sade gebruik jy wat lekker werk vir eet?
Ons toor nog steeds met woorde...
dwalende gedagtes van 'n engelse vrou in 'n nuwe taal
My Dagboek vir Liam, Heath & Finn
The real estate ups and downs...of a... NOT so blonde agent
Lees saam...
Events, Travel and Information
Waar passie vir tegnologie en boeke ontmoet in e-boeke
Just another WordPress.com weblog
Gedagtes van 'n jong dominee.
Word Portrait Writer
Sommer net my griffel-plek
Sommer net staaltjies en alledaagse twak
oor depressie, psigaters, pille, dieet, skei, tieners en die res
My journey in daring to live by "faith alone". Come along and see what happens...
Om 'n gesonde gesindheid rondom ons seksualiteit te ontwikkel.
Living life, paralysed from the neck down, out loud.
Onsamehangende Toring van Babel Gebrabbel
7 uit 9 mense dink seker ook so
Die binne na buite weerspieëling van my gevoelens, gedagtes en drome oor Gesonde Seks
Leer, Speel, Skep
Bymekaarkomplek vir skrywers en voornemende skrywers
The Life-Giver
Skyn, liggie, skyn!
Afrikaans Unterrichts-Zusammenfassung und Mehr
Skryf sonder bybedoelings
Thoughts of mine that fall onto paper
die gedagtes en ervaringe van 'n boer in ballingskap
Maak dit vir jou en jou baba maklik
wat brand in my kop
Ietsie van alles
Terug pieng: Intiem Tydskrif kom Laeveld toe « goeienuusloli